# Die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, keer vandag na Giyani in Limpopo terug, om waterprobleme in die gebied te ondersoek. Die Groter Giyani-plaaslike munisipaliteit ervaar voortdurende watertekorte wat voortspruit uit ‘n multi-miljard-rand waterwerke-projek wat na sewe jaar nog nie eers halfpad klaar is nie. Die woordvoerder vir Mchunu, Kamogelo Mogotsi, sê die minister word vergesel deur adjunk-ministers Dikiledi Magadzi en David Mahlobo:
Speel klankgreep: ENG WaterDeptonGyani