# Die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, en die hoof- uitvoerende beampte van Rand Water sal vanmiddag inwoners van Gauteng toespreek oor die geskeduleerde instandhoudingswerk in verskeie munisipaliteite in die provinsie. ‘n Verminderde watertoevoer sal van vandag tot Woensdag in Gauteng voorkom. Die woordvoerder van die ministerie, Kamogelo Mogotsi, sê die munisipaliteite wat geraak word het gebeurlikheidsplanne ingestel:
Speel klankgreep: ENGKamogeloMogotsi