Skip to content

Minister Ramokgopa sê Onteieningswet is ‘n positiewe stap vir ruimtelike transformasie [KLANK]

Die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sê die Onteieningswet is ‘n onmiskenbare stap in Suid-Afrika se ruimtelike transformasie. Die nuwe wet bepaal die staat se prosedure vir die onteiening van eiendom in openbare belang. Die ministerie se woordvoerder, Litha Mpondwana, sê die wet sal help met die inwerkingstelling van die Raamwerk vir Ruimtelike Ontwikkeling deur sy wetgewing wat bepaal hoe eiendom vir openbare belang onteien sal word.

ENG LithaonExpropriationAct