Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Minister Pandor verwelkom VN-resolusie oor wapenstilstand in Gaza [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, het die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad se aanvaarding van ʼn resolusie verwelkom wat ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza eis tydens die maand Ramadan. Die resolusie eis ook die onmiddellike en onvoorwaardelike vrylating van gyselaars en die dringende uitbreiding van hulp na Gaza. Veertien van die 15 raadslede het ten gunste van die resolusie gestem terwyl Amerika buite stemming gebly het. Pandor sê Suid-Afrika vra reeds lank vir ʼn skietstilstand:

ENG PandorOnResolution