Skip to content

Minister Nzimande sê Trinity International Bible University is nie geregistreerde instelling nie [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Blade Nzimande, sê die Trinity International Bible University is nie ʼn geregistreerde privaat instelling nie en het geen reg om enige kwalifikasies te bied nie. Dit volg na berigte op sosiale media die naweek dat die bekende akteur, Sello Maake Ka-Ncube, ʼn doktorsgraad van die instelling ontvang het. Nzimande se woordvoerder, Veli Mbele, sê die minister is ontsteld omdat die instelling die departement se regulasies ignoreer:

ENG MbeleOnInstitution