Skip to content

Minister Nzimande dreig met regstappe teen die uitvoerende hoof van Thuja Capital [KLANK]

Die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Blade Nzimande, sê sy regspan gaan ‘n staak-en-weerhou-brief aan die uitvoerende hoof van Thuja Capital, Mthunzi Mdwaba, stuur waarin hy gevra word om op te hou om  sy naam te skend. Nzimande  is een van die ministers wat deur Mdwaba daarvan beskuldig word dat hy mense na hom gestuur het om hom af te pers om 500-miljoen-rand te betaal uit sy maatskappy se inkomste van vyf miljard rand uit ‘n werkloosheidsversekeringskema. Nzimande se woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê die bewerings is vals en lasterlik:

ENG MnisiOnAllegations