Skip to content

Minister Nxesi sê 13 werkskeppingsprogramme gaan in die Vrystaat ingestel word [KLANK]

# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, sê altesaam 13 programme wat werk sal skep gaan teen 1,2-miljard-rand in die Vrystaat van stapel gestuur word. Die program sal 34-duisend-368 werksgeleenthede vir die inwoners skep. Die woordvoerder van die Werkloosheidsversekeringsfonds, Trevor Hattingh, sê die doel van die programme wat landwyd in werking gestel gaan word, is om kort- sowel as langtermynwerksgeleenthede te skep:

ENG TrevoronProgrammes