# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, maan onderwysers om hulle vaardighede op te skerp en vernuwend te wees in die klaskamer. Sy het gister die Mega Maths-fees by die Universiteit van die Wes-Kaap toegespreek. Die departement bied die fees aan in samewerking met die Europese Unie en die Afrika-instituut vir Wiskundige Wetenskappe. Nkabane sê onderwysers speel ʼn belangrike rol om die regering te help om vaardigheidstekorte in die leer en onderrig van wiskunde aan te vul:
Minister Nkabane maan onderwysers om te vernuwe om vaardigheidsgapings te oorbrug [KLANK]
ENG NobuhleonSkillsGaps