# Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, verwelkom die ondertekening van die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake. Dit maak die regering se steundienste aan klein- en mediumondernemings meer vaartbelyn, as deel van die verbreding van deelname aan die ekonomie deur meer Suid-Afrikaners. Cornelius Monama van die departement sê die gebrek aan doeltreffende en bekostigbare toegang tot ‘n regverdige meganisme vir kleinsake was ‘n bron van kommer vir diegene in die kleinonderneming-ekostelsel:
Minister Ndabeni-Abrahams sê die Wysigigingswet op Nasionale Kleinsake bring groot verandering [KLANK]
ENG CorneliusonAct