Skip to content

Minister Modise sê politieke party word nie toegelaat om Suid-Afrika se grense te beheer nie [KLANK]

# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Thandi Modise, sê politieke partye word nie toegelaat om die beweging van onwettige immigrante by die land se grense te beheer nie. Modise het die media ingelig oor grensbeheer en aangeleenthede wat met die SANW verband hou. Sy het die Patriotic Alliance se patrollering van die Limpopo-grens veroordeel. Die minister sê die patrollering van die landsgrense is die werk van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die Polisie en die Grensbestuursowerheid:

ENG ThandionBorder