# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die noodlottige skietvoorval veroordeel waarin ‘n 42-jarige polisieman sy 22-jarige vriendin, Chesnay Patricia Keppler, in Eldoradopark, Gauteng, doodgeskiet is. Keppler was ‘n lid van die Gautengse Misdaadvoorkomingsbewaarders by Eldoradopark se polisiekantoor. Die beampte is onder polisiebewaking in die Chris Hani-Baragwanath-hospitaal na ‘n selfdoodpoging. Hy verskyn Maandag in die hof. McKenzie vra geregtigheid:
Minister McKenzie veroordeel noodlottige skietery van vrou in Eldoradopark [KLANK]
ENG-McKenzieOnShooting