# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die United Against Online Abuse-handves amptelik onderteken. Die handves is ʼn netwerk wat bestaan uit internasionale sportliggame, regerings en regulatoriese instellings wat aanlyn mishandeling in sport beveg. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê deur by die handves aan te sluit, versterk Suid-Afrika ʼn groeiende internasionale beweging wat aanlyn mishandeling aanspreek deur navorsing, beleidsontwikkeling en onderwys:
Minister McKenzie onderteken globale handves om aanlyn misbruik in sport te beëindig [KLANK]
ENG VelaphionGlobalCharter