Skip to content

Minister Mchunu sê waterprobleme in eThekwini is weens swak bestuur [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, sê swak bestuur in die eThekwini-munisipaliteit het verhoed dat probleme in die waternetwerk proaktief opgelos word. Die departement wil hê Umngeni-uThukela Water moet tien van eThekwini se wateraanlegte oorneem. Volgens die minister verteenwoordig dit 90-persent van die stad se rioolverwerking. Mchunu het aan Newzroom Afrika gesê eThekwini se water-infrastruktuur moet herstel word:

ENG SenzooneThekwini