Skip to content

Minister Mchunu loof polisie wat twee verdagtes in Kraaifontein-moord vastrek [KLANK]

# Polisieminister Senzo Mchunu het die polisie geloof wat twee verdagtes vasgetrek het in verband met die moord op ʼn 64-jarige vrou in Kraaifontein, Kaapstad. Nompumelelo Makeleni is verlede maand in die kop geskiet terwyl sy vleis verkoop het. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die twee verdagtes het Makeleni beroof en geskiet voordat hulle te voet van die toneel gevlug het:

ENG KamogeloonKraaifontein