Skip to content

Minister Mchunu loof polisie se voortgesette pogings om landsburgers veilig te hou [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het wetstoepassers se werk om Suid-Afrika veiliger te maak, geloof te midde van die voortslepende uitdagings van voedseloordraagbare siektes en onwettige plofstowwe. Die polisie in Durban het gister afgekom op vier pakhuise vol ingevoerde kosartikels wat reeds verval het. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê buite Makhado in Limpopo is twee buitelandse burgers aangekeer nadat hulle met onwettige plofstof ter waarde van sowat twee-miljoen-rand betrap is:

ENG KamogeloonBreakthroughs