Skip to content

Minister Mantashe vra openbare insette oor die Geïntegreerde Hulpbronplan [KLANK]

# Die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, nooi die publiek om teen die 23ste van volgende maand voorleggings in te dien oor die konsep Geïntegreerde Hulpbronplan, soos in die Staatskoerant gepubliseer. Openbare kommentaar oor aannames, invoer-beperkings en scenario’s word ingewag om rigting te gee aan die finale beleidsaangepaste plan om die toekomstige energiemengsel van die land te ontwikkel. Die departement se woordvoerder, Ernest Mulibana, sê die konsep gee aandag aan beperkings op die korttermyn-vermoë tot 2030 en voorsien ʼn sterk nul-zero elektrisiteitsektor teen 2050:

ENG MulibanaOnPublicInput