Skip to content

Minister Macpherson vra optrede teen misdaadsindikate se misbruik van plaaslike verkrygingsreël [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, vra daadwerklike optrede om misdaadsindikate te verhinder om die plaaslike verkrygingsreël in die boubedryf te misbruik. Hy het op die nasionale boubedryf-beraad in Durban die misbruik van die plaaslike verkrygingsreël van 30-persent veroordeel, want sindikate eis betaling van kontrakteurs sonder om enige werk te doen. Hy vra ʼn hersiening van die reël om wettige ondernemings te beskerm in plaas daarvan dat dit afpersing en korrupsie vergemaklik:

ENG MacphersonOnProcurement