Skip to content

Minister Lamola verwelkom Botswana se opheffing van verbod op groente-invoere uit Suid-Afrika [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Botswana se besluit verwelkom om die verbod op groente-invoere uit Suid-Afrika geleidelik op te hef. Botswana is ʼn belangrike handelsvennoot van Suid-Afrika en sedert 2021 was sowat 15-persent van Suid-Afrika se totale groente-uitvoere na dié land. Die ministerie se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê tydens die verbod het uitvoere na Botswana met byna die helfte afgeneem tot 272-miljoen-rand in 2023:

ENG ChrispinonBotswana