# Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het eenduisend-764 babas verwelkom wat op Nuwejaarsdag by verskeie openbare gesondheidsgeriewe in die land gebore is. Die eerste baba was ‘n 25-jarige ma se dogtertjie wat om middernag haar opwagting gemaak het by die Shongwe-hospitaal in Mpumalanga. Die woordvoerder, Foster Mohale, sê 894 dogtertjies is gebore teenoor 870 seuns, terwyl 65 ma’s tieners is tussen die ouderdom van 13- en 19-jaar oud:
Speel klankgreep: ENGFosterMohale