Skip to content

Minister Gwarube vra openbare deelname met instelling van Bela-wet [KLANK]

# Minister Siviwe Gwarube het die Departement van Basiese Onderwys opdrag gegee om die ontwikkeling van regulasies, norms en standaarde vir die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te versnel. Gwarube het aan die media gesê konsepregulasies sal teen Junie volgende jaar oop wees vir kommentaar van die publiek. Die minister onderstreep die belangrikheid van openbare deelname aan die proses, met die doel om verby politieke debatte te beweeg en te fokus op konstruktiewe insette:

ENG-GwarubeOnPublic