# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê sy bly daartoe verbind om maniere te vind om die onderwysstelsel teen pynlike begrotingsbesnoeiings te beskerm. Sy werk saam met belanghebbers om te verseker die departement beskerm leerders teen die slegste gevolge terwyl hulle langtermyn-oplossings met die Tesourie beding. Gwarube was in gesprek met alle provinsiale LUR’e vir Onderwys om die impak van hierdie begrotingsbesnoeiings op die verskillende provinsies te bespreek:
Minister Gwarube verbind om onderwystelsel te beskerm teen begrotingsbesnoeiings [KLANK]
ENG SiviweonBugetCuts