Skip to content

Minister Gwarube onderneem om Bela-wet vinnig in te stel [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube het die versekering gegee die instelling van die BELA-wet sal tot die voordeel van alle leerders wees. Gwarube het die media toegespreek en die belangrikheid beklemtoon van duidelike riglyne, norme en standaarde. Gwarube beloof om vinnig op te tree terwyl sy ook erken tyd is nodig vir doeltreffende instelling. Sy sê die riglyne vir openbare skole en provinsiale departemente sal teen Januarie uitgestuur word:

ENG-GwarubeOnImplementation