# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê sy neem kennis van die aanvang van die Wet op Basiese Onderwyswette, soos aangekondig deur Cyril Ramaphosa. Gwarube beklemtoon in ‘n verklaring die belangrikheid van die ontwikkeling van nasionale regulasies, beleid en norme om die sektor te versterk en gelyke onderwys vir alle leerders te verseker. Sy verduidelik die proses sal openbare raadpleging insluit voordat die wet ten volle in werking gestel word:
Minister Gwarube neem kennis van instelling van BELA-wet [KLANK]
ENG-GwarubeOnBELA