# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê Suid-Afrika sal voortgaan om sy kommer te lug oor eensydige handelsmaatreëls wat volhoubare ontwikkeling ondermyn en die Parysverdrag se beginsels weerspreek. Die minister woon volgende maand die 30ste Konferensie van Partye onder die Verenigde Nasies se Raamwerkkonvensie oor Klimaatsverandering by. George sê klimaat-voorneme kan nie deur straf-handelsbeperkings bereik word nie, maar deur samewerking, vernuwing en regverdigheid:
Minister George sê klimaat-voorneme kan nie deur straf-handelsbeperkings bereik word nie [KLANK]
ENG GeorgeonTradeMeasures