Skip to content

Minister Didiza tevrede met landbousektor se positiewe bydrae tot werkskepping [KLANK]

# Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, sê sy is tevrede met die landbousektor se positiewe bydrae tot werkskepping in die land. Die jongste kwartaallikse indiensnemingsopname se inligting toon die landbousektor het in die derde kwartaal weer 61-duisend nuwe werksgeleenthede geskep wat die totaal tot 956-duisend opstoot. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê dis die hoogste indiensnemingsyfer in landbou sedert die begin van die moderne demokratiese era: