# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, is besorg oor die styging in die koste van vakansies in Kaapstad. Die metro is bekend as ‘n luukse bestemming vir baie vakansiegangers, met verblyf wat nou glo tot 55-duisend-rand vir vyf nagte kos. De Lille het aan eNCA gesê die pryse is buite die bereik van die meeste Suid-Afrikaners:
Minister De Lille besorg oor stygende vakansiekoste in Kaapstad [KLANK]
ENG-DeLilleOnPrices