Skip to content

Minister Chikunga veroordeel voortslepende voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord [KLANK]

# Die minister in die Presidensie wat verantwoordelik is vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, sê die volgehoue voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord is ʼn nasionale krisis. Die minister is veral bekommerd oor voorvalle waarby lewensmaats en familielede betrokke is. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê al het die regering geslagsgeweld een van sy belangrikste prioriteite gemaak, was die lot van vroue en meisies in Suid-Afrika oor die afgelope 30 jaar van demokrasie betreurenswaardig:

ENG SelalaOnGBVF