Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Minister Cele ontmoedig eise om sekuriteitsbesonderhede van voormalige presidente bekend te maak [KLANK]

# Die minister van Polisie, Bheki Cele, ontmoedig enige eise aan hom om uitgevra te word oor die sekuriteit van die voormalige president Jacob Zuma. Dit volg na ‘n voorval toe ‘n motor teen Zuma se amptelike gepantserde staatsvoertuig in KwaZulu-Natal gebots het. ‘n Een-en-vyftigjarige beweerde dronk bestuurder is in hegtenis geneem. Cele se woordvoerder, Lirandzu Themba, sê na ‘n deeglike inligtingsessie is die minister tevrede met Zuma se beskerming as ‘n voormalige staatshoof:

ENG LirandzuonDiscourages