Skip to content

Minister Barbara Creecy versoek PRASA om voorrang te gee aan passasierspoor-herstel [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, versoek die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika om passasierspoordiens tot sy volle vermoë te herstel. Dit volg na die besluit deur die raad om die Groep Uitvoerende Beampte, Zolani Matthews, se kontrak te beëindig. Creecy steun die besluit, ter wille van stabiele leierskap. ‘n Woordvoerder vir die ministerie, Collen Msibi, sê die minister het die Groephoof, Hishaam Emeran, geloof vir sy vordering om 75-persent van die spoordeurgange te heropen na aansienlike vandalisme:

ENG MsibiOnRailSystem