# Die Demokratiese Verpleegkunde-organisasie in die Wes-Kaap, sê minder pasiënte besoek fasiliteite weens die gure weer. Die sekretaris van Denosa, Sabelo Ntshanga, beskryf die situasie as kommerwekkend want dit kan die toestand van pasiënte vererger wat behandeling nodig het. Ntshanga sê talle pasiënte is op chroniese medikasie, en as hulle verhinder word om by gesondheidsdienste uit te kom, loop hulle die gevaar om dit oor te slaan:
Minder pasiënte wat by hospitale en klinieke opdaag weens gure weer is kommerwekkend [KLANK]
ENG SabeloonWather