# Metrorail in die Wes-Kaap bied dié week ‘n spesiale Suid-Afrikaanse Nasionale Parkeweekpakket aan. Dit sluit in ‘n retoertreinrit van Kaapstad na Vishoek en ‘n kombi-pendelrit na Kaappunt. Die inisiatief wil veiligheid, bewaring en die ontginning van die Kaap se natuurskoon aanmoedig. Besprekings kan gedoen word by die spoortoerismekantoor. Die woordvoerder van Metrorail, Zino Mihi, sê kaartjies kos 130-rand vir volwassenes en 115-rand vir kinders:
Metrorail in Wes-Kaap bied spesiale vervoerpakkette aan vir SANParkeweek [KLANK]
ENG MihiOnPackage