Skip to content

Metrorail gefrustreerd oor toename in kabeldiefstal in Wes-Kaap [KLANK]

# Metrorail in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor die toename in kabeldiefstal, wat gelei het tot kritieke spoorroetes ontwrigting en pendelaars vandeesweek gestrand gelaat is. Metrorail se bedryfsbestuurder, Raymond Maseko, het aan eNCA gesê, in weerwil van kabelvervangings, gaan diefstal ongebreideld voort, en word spoorinfrastruktuur en -bedrywighede ernstig geraak:

ENG-MasekoOnRail