Skip to content

Mediese vereniging vra vir feestydveiligheid om ongevalledruk te verlig [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging wil besoeke aan ongevalle gedurende die feestyd verminder. Die vereniging versoek die publiek om veiligheid voorop te stel aangesien nooddienste gedurende hierdie tyd dikwels oorweldig word. Woordvoerder, Mvuyisi Mzukwa, het op eNCA aangedring op maatreëls soos bestuur terwyl jy nugter is en om waaksaam te bly by sosiale geleenthede. Hy raai vakansiegangers aan om hulself te vergewis van nabygeleë mediese fasiliteite:

ENG-MzukwaOnEmergency