# Die Wes-Kaapse provinsiale kapingstaakspan het ‘n soektog van stapel gestuur na ‘n groep mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n sakeroof en poging tot moord in Nyanga, Kaapstad. Polisiewoordvoerder, Joseph Swartbooi, sê volgens berigte het die mans ‘n winkelsentrum binnegegaan, hulle voorgedoen as klante, die personeel gedreig en met ‘n vuurwapen van kontant beroof. Hy sê toe die verdagtes van die toneel gevlug het, het hulle ‘n patrollievoertuig van Nyanga-polisie met vier insittendes by die ingang opgemerk:
Mensejag na verdagtes ná roof by Nyanga-winkelsentrum [KLANK]
ENG SwartbooiOnRobbery