Skip to content

Meer as vier-duisend kwalifiserende gemeenskapsdiens-personeel en mediese interns vandeesweek geplaas [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid sê altesaam twee-duisend-101 kwalifiserende gemeenskapsdienspersoneel en twee-duisend-210 mediese interns is vanaf vandeesweek Dinsdag by verskeie instellings regdeur die land geplaas. Tweehonderd-en-twintig dokters se aansoeke vir gemeenskapsdiens kon nog nie in aanmerking kom om vandeesmaand diens te begin nie, omdat hulle laat met hul internskappe begin het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale sê gevolglik sal poste eers later in die jaar aan hulle toegeken word:

ENG FosteronPlaced