Skip to content

Meer as 900 verdagtes vasgetrek tydens misdaadoperasies in Tshwane [KLANK]

# Die polisie in Tshwane sê hulle het die afgelope week ses hoogs doeltreffende distriksmisdaadoperasies uitgevoer wat tot die inhegtenisneming van minstens 948 verdagtes gelei het. Hulle is in hegtenis geneem vir oortredings soos moord, roof en verkragting. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 80 verdagtes is weens geslagsgeweld in hegtenis geneem:

AFR Johnon948Suspects