# Minstens 998 verdagtes is vir verskeie oortredings tydens sewe hoogs doeltreffende distriksoperasies aangekeer wat die afgelope week in die Stad Tshwane uitgevoer is. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê speurders van verskeie polisiekantore in die stad het 287 verdagtes vir verskeie misdade in hegtenis geneem, insluitend 86 vir geslagsgeweld. Hy sê vier ongelisensieerde vuurwapens is gekonfiskeer en gaan vir ballistiese toetse gestuur word om te bepaal of dit in die pleeg van ander misdade gebruik is:
Meer as 900 verdagtes tydens sewe distriksoperasies in Tshwane aangekeer [KLANK]
AFR-JohanonCrime