# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Noordwes sê hy hanteer die aanhouding van 96 ongedokumenteerde kinders wat betrokke is by onwettige mynbedrywighede in Khuma, Stilfontein. Die kinders kom vermoedelik hoofsaaklik van Mosambiek, Namibië, Zimbabwe en Lesotho. Die departement se woordvoerder, Bathembu Futshane, sê hulle voldoen aan die kinders se basiese behoeftes terwyl hulle wag dat die kwessie ingevolge die Wet op Kindergeregtigheid hanteer word:
Meer as 90 ongedokumenteerde kinders in Noordwes-mynoperasie in hegtenis geneem [KLANK]
ENG-FutshaneOnChildren