Skip to content

Meer as 500 spaza-winkels in Gauteng gesluit weens nie-nakoming [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile sê samesprekings met eienaars van kommersiële eiendom in townships het gehelp om die aantal spazawinkelregistrasies te ondersteun. Altesaam 13-duisend-616 registrasievorms is aan plaaslike en buitelandse eienaars regoor die provinsie uitgereik sedert registrasie op die 15de van verlede maand begin het. Altesaam 541 spaza-winkels is gesluit weens nie-nakoming. Maile sê die registrasieproses is vereenvoudig om te verseker dat sake-eienaars nie in rompslomp vasgevang word nie:

ENG MaileOnCompliance