Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Meer as 500 gearresteer in Paasnaweek-operasies in Tshwane [KLANK]

# Oor die Paasnaweek het die Tshwane-polisie 598 verdagtes in hegtenis geneem in verskeie misdaadvoorkomingsoperasies. Die Polisie se woordvoerder, Johan van Dyk, sê onder diegene wat in hegtenis geneem is, is twee vir moord, twee vir verkragting en 73 vir geslagsgeweld aangekeer. Hy sê inspeksie is ook gedoen by nege drankpersele:

AFR JohanonCrimes