Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Meer as 500 die naweek in Tshwane gearresteer vir verskeie misdade [KLANK]

# Die polisie het die naweek in verskeie optredes regdeur Tshwane uitgevoer 533 verdagtes in hegtenis geneem. Hulle is gearresteer op aanklagte van onder meer moord, verkragting en gewapende roof. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 18 ongedokumenteerde immigrante word vir deportasie aangehou hangende die afhandeling van regsproses:

AFR JohanonWeekendArrest