Skip to content

Meer as 300 verdagtes insluitend 73 ongedokumenteerde immigrante in Tshwane aangekeer [KLANK]

# Altesaam 362 verdagtes is gister in Brooklyn en Garsfontein, Tshwane, tydens Operasie Shanela in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk sê die verdagtes is vir verskeie misdade insluitend moord, verkragting e gewapende roof aangekeer. Hy sê 73 ongedokumenteerde immigrante is ook aangekeer en is in aanhouding, en hulle sal gedeporteer word na alle regsprosesse afgehandel is:

AFR Johanon362Suspects