# Altesaam 366 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings in Hammanskraal, Tshwane, vasgetrek tydens Operasie Shanela. Die klagtes teen die verdagtes sluit in poging tot moord, verkragting, aanranding en huisroof. ‘n Polisiewoordvoerder Johan van Dyk, sê 32 ongedokumenteerde individue is in aanhouding geneem en wag vir regstappe vir deportasie.
Meer as 300 verdagtes in Tshwane vasgetrek tydens Operasie Shanela [KLANK]
AFR Johanon300Suspects