Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane aangekeer tydens Operasie Shanela [KLANK]

# Die polisie in Tshwane het die naweek 339 verdagtes in Mamelodi in hegtenis geneem weens verskeie oortredings as deel van Operasie Shanela. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê hulle is vasgetrek vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord en gewapende roof tot verkragting. Hy sê 32 ongedokumenteerde individue word tans aangehou en wag op regstappe vir deportasie:

AFR Johanon300Suspects