Skip to content

Meer as 300 gearresteer tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]

# Die Polisie in Tshwane sê sowat 331 verdagtes is vandeesweek van Maandag tot Donderdag vir verskeie misdade regdeur die metro in hegtenis geneem as deel van Operasie Shanela. Onder hulle is drie verdagtes vir moord, ses vir verkragting en 109 vir geslagsgeweld in hegtenis geneem. Die woordvoerder vir die Tshwane-polisie, Johan van Dyk, sê die polisie het ook beslag gelê op 96-kilogram dagga en twee krokodilvelle ter waarde van ongeveer 200-duisend-rand:

AFR JohanonShanela