# Altesaam 284 verdagtes is die naweek vir verskeie misdade gearresteer tydens ʼn operasie in Bronkhorstspruit, Tshwane. Die polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die verdagtes is aangekeer vir onder meer moord, verkragting, aanranding en gewapende roof. Hy voeg by 21 ongedokumenteerde individue word aangehou en sal gedeporteer word sodra regsprosesse afgehandel is:
Meer as 200 verdagtes gearresteer tydens operasie in Tshwane [KLANK]
ENG Johanon200Suspects