Skip to content

Meer as 200 mense verhinder om Suid-Afrika onwettig binne te kom vanuit Zimbabwe [KLANK]

# Meer as 200 mense is toegang geweier toe hulle Suid-Afrika by die Beitbrug-grenspos uit Zimbabwe wou binnekom. Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, bevestig hulle wou onwettig deur die grenspos beweeg. Masiapato wys daarop dat ongeveer sewe-duisend mense Suid-Afrika vandag suksesvol binnegekom het en hoё verkeersvolume word in die komende dae verwag:

ENG-MasiapatoOnBorder