# Meer as 20 migrante waaronder kinders, het verdrink nádat hulle boot in die Engelse Kanaal naby Calais gesink het. Die boot was van Frankryk na die Verenigde Koninkryk op pad. Volgens Franse owerhede het 31-duisend-500 mense sedert die begin van die jaar probeer om die land na Brittanje oor te steek en sewe-duisend-800 mense is ter see gered. Die skadu-minister van binnelandse sake, Nick Thomas-Symonds het aan die BBC gesê hulle moet hulle pogings versterk om te verhoed dat mense hulle lewens in gevaar stel deur die gevaarlike reis aan te pak:
Speel klankgreep: ENG SymondsOnMigrants