Skip to content

Meer as 1360 babas op Kersdag gebore [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid het aangekondig meer as een-duisend-360 babas is op Kersdag veilig gebore in die land se gesondheidsgeriewe. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê dit is sowat 300 minder babas vergeleke met die een-duisend-708 verlede jaar, en sowat 50 minder as in 2022. Mohale sê die aantal tienerma’s het ook afgeneem van 145 in 2023 tot net onder 90:

ENG FosteronChristmasDay