Skip to content

Meer as 13 000 verdagtes gearresteer en 129 vuurwapens gevind tydens landwye Shanela-operasies [KLANK]

# Altesaam 13-duisend-en-60 verdagtes is tydens Operasie Shanela binne ‘n week vir allerlei misdrywe in die land in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê twee-duisend-198 gesoekte verdagtes is gearresteer vir verskeie ernstige en gewelddadige misdade soos moord, poging tot moord, verkragting, sake- en huisroof. Hy sê die polisie sal voortgaan met hul operasies om die veiligheid en sekerheid van alle Suid-Afrikaners te verseker:

ENG Vincenton13000Suspects